Hoe kwalifiseer ek vir gevaarlike wild lisensie? Hoe kwalifiseer ek vir gevaarlike wild lisensie?


Die beroepsjagter moet eers bewys lewer van ten minste 60 dae gevaarlike wild jagervaring, en dit moet ten minste 3 van die gevaarlike 6 spesies insluit.

Hierdie ervaring sal die volgende insluit:

1. Die fisiese jag van die spesies deur die persoon self, enige plek in Afrika.
2. Die fisisies saam wees as tweede "back-up" op so 'n gevaarlike wild jag.
3. Die fisiese saam wees as logostieke persoon waar die dier geskiet is.

Vir die doeleinde van punt 2en 3 sal 'n beëdigde verklaring van die JO of persoon onder wie die jag plaasgevind het, as sterkk bewys dien.

Hierdie ervaring sluit NIE in:

Stap toere met toeriste bv. in die KNP of ander reservate nie
"Field guide" werk op bewarings gebiede met gewone toeriste nie.

Daar moet dus die fisiese en werklike jag omstandighede wees. Die persoon moet vertoud wees met die beplanning en uitvoering, asook die hanteering van moontlike of werklike gevaarlike gevolge van so jag.

Article is in the following categories:
KB » Hunting


Email This Article

or close

Information

Classifieds

first
  
last
 
 
start
stop