White Rhino Survey

 

White Rhino Survey

Dear Rhino Owners

Please find attached the following documents with regard to the White Rhino Census currently being conducted on private land:

1)      A letter from WRSA-PROA Chairman Mr Pelham Jones, outlining the reasons for this survey: Download
2)      The White Rhino Survey Form as a Word Document: Download

OPTIONS:
-          Save the survey form on your computer, fill in the fields and e-mail back to
Or
-          Print out the form, fill it in and scan it back to
Or
-          Print out the form, fill it in and fax it to 08 666 44 392
-          An editable PDF version is available on request.

This form contains fields that were not present in the previous version of the survey form. For those of you who submitted our last survey request, please would you complete the additional fields and return to us.

Elise Daffue, the technical consultant and data collector for the survey will be making telephonic contact with all rhino owners shortly. Please familiarise yourselves with your rhino records and give her your full support and co-operation.  

Kind regards
Pelham Jones
Chairman WRSA-PROA

Beste  Renoster-eienaar

Vind  asseblief aangeheg die volgende dokumente in verband met die Witrenoster-sensus wat tans gedoen word in terme van privaat-eiendom:

1)      ‘n Brief van die WRSA-PREV Voorsitter, Mnr Pelham Jones, waarin die redes vir die opname uiteengesit word: Laai af
2)      Die Witrenoster-opnamevorm as ‘n Word-dokument: Laai af

KEUSE-MOONTLIKHEDE:
-          Stoor die opnamevorm op u rekenaar, vul die onderskeie velde in, stoor weer en e-pos terug na
Of
-          Druk die vorm uit, vul in en voltooi die vorm, skandeer dit en e-pos dit na
Of
-          Druk die vorm uit, vul in en voltooi die vorm en faks dit na 08 666 44 392
-          ‘n Aanlyn-PDF-weergawe is op navraag beskikbaar.

Hierdie vorm  bevat velde wat nie in die vorige weergawe van die opnamevorm voorgekom het nie. Vir u wat reeds die vorige opname ingedien het, versoek ons dat u asseblief die bykomende velde voltooi en aan ons terugstuur.

Elise Daffue, die tegniese konsultant en data-opnemer vir die opname, sal binnekort  telefoniese kontak met alle renoster-eienaars maak. Maak uself vertroud met u renoster-datarekords en gee u volle samewerking en ondersteuning aan haar.  

Vriendelike groete

Pelham Jones
Voorsitter  WRSA-PREV